Hemels, stilte, baie lekker.
Privaat boskamp is fantasties, geen krag nie en dis die lekkerste deel van alles. Love die plek net te veel. Sal dit 100% aanbeveel vir mense wat lief is vir die bosveld.