Wynproe & Bruilofsfees
Wyn • Musiek • Trou Ekspo Is jy ’n wynliefhebber? Kom geniet ’n heerlike wintersdag vol wyn, kos en lewendige musiek in ’n pragtige plaasatmosfeer. Beplan jy ’n troue?Ontdek alles wat jy nodig het op een plek!Kom kuier, geniet ’n glasie wyn en ontmoet top trou diensverskaffers:Fotograwe • Dekor • DJ’s • Bloemiste • Hare &…


