Jak De Priester Vadersdag Opskop

Heerlike Vadersdagnaweek Saterdag kuieraand saam met Jak de Priester as gas kunstenaar! Kom geniet Jak se musiek en stories saam met ‘n heerlike ete. Kom kuier vir die naweek of kom kuier vir die aand. Kaartjies: Volwassenes R200 / Kinders o/16 R100 Enquiries : info@dieboerendiebelg.co.za

Pietman Geldenhuys

Pietman Geldenhuys kom hou konsert by Die Boer en Die Belg. Kom geniet ‘n heerlike aand in die bosveld, met musiek, stories en lekker kos. Meer onlangs het Pietman en Andries Vermeulen saam met André Calitz van Blixem Productions gespan vir die maak van die TV reeks ”Oppiestoep” waarvan hy een van die aanbieders is.…

Stef Bos ‘n Solovertoning

Bitterlief ’n solovertoning van Stef Bos Sanger en Klavier Met songs en stories Reg uit sy hart Oor die afgelope twee jaar Oor ’n Italiaanse storie wat begin in Kaapstad Oor sy pa En oor die oortuiging dat alles regkom Wanneer jy maar ver genoeg vooruit kyk Stef Bos Tickets R200 Enquiries : info@dieboerendiebelg.co.za

Radio Kalahari Orkes

RKO se musiek strek van ‘n diep gewortelde plek, wat Ghoema, Latyns en Afrikana-musiek aanneem en ook enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede. Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uit met viool, ou kitare,…

Valiant Swart live in Concert!

Valiant Swart in konsert by Die Boer en Die Belg! Die Boer en Die Belg is gelee op die Andante gaste plaas. Kom kuier vir die aand of kom kuier vir die naweek in die bosveld. Ons het verkillende akkomodasie opsies, van kamp tot selfsorg. Kos sal te koop wees die aand van die konsert…

Hollowbody Band Rock & Blues Concert!

The Pretoria based acoustic quartet Hollowbody makes bluesy original music drenched in pre-War folk, bluegrass and swamp rock influences. Tomas Taljaard (guitar, harmonica, lead vox) and Dirk Jordaan (guitar, slide guitar) met when playing together in a nostalgia rock band. They wanted to delve deeper into Americana as well as perform their own songs and…